Quantcast
Channel: Minder as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing all 406 articles
Browse latest View live

Sjokolade-moutbier-kolwyntjies met grondbonebotterversiersel

Dis volmaakte kolwyntjies dié – klam in die middel met ’n romerige versiersel. Lewer 24 Bereiding: 15 min. Bak: 20 min. 250 ml (1 k) moutbier 225 g botter, gekap 200 ml (¾ k) kakaopoeier, gesif 2 eiers...

View Article


Groente-bolognese

Die fyn gekapte sampioene in hierdie vegetariese gereg gee die heilsame smaak wat maalvleis gewoonlik sou gee Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 15 ml (1 e) olyfolie 4 sprietuie,...

View Article


Banting-hoender toegedraai in spekvleis met avokado-en-groenboonslaai

Probeer jy koolhidrate uitsny? Dan moet jy hierdie heerlike, maklike en vinnige hoender toegedraai in spekvleis en groenteslaai op die proef stel Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min....

View Article

Schnitzel met mosterd-ertjie-aartappelslaai

Berei ’n smaaklike gesinsmaal met hierdie laevet-schnitzelresep Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 35 min. 600 g aartappels, gewas 200 g bevrore ertjies 80 ml (⅓ k) olyfolie 1 rooi-ui, in...

View Article

Maklike mikrogolf-sjokolade-en-malvalekkerblokkies

Hierdie soet lekkerte is baie maklik om te maak en ideaal om kinders en vriende met ’n suikertand mee te bederf. Lewer 24 blokkies Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 min. 500 ml (2 k) grondbone, gerooster...

View Article


Groente-paella

Geniet hierdie eenvoudige maar smaaklike, vleislose gereg saam met vriende en familie. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 35 min. 60 ml (¼ k) olyfolie 3 rooi uie, in fyn skywe gesny 2...

View Article

Mikrogolf-mangokoek

Bak hierdie smullekker soet koek in ’n japtrap. Jy kan ook mangostukke by die deeg voeg. Lewer 1 langwerpige koek Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 6 min. 200 ml (¾ k) bruismeel 125 ml (½ k) strooisuiker 60...

View Article

Penne niçoise-slaai

Omskep jou gunsteling gesonde slaai in ’n heilsame maaltyd. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 200 g volgraan-pennepasta 200 g groenbone, skoongemaak 2 x 185 g-blikke tunastukke,...

View Article


Banting korslose vark-en-groente-quiche

Wie sê gesond moet vervelig wees? Hierdie korslose quiche propvol voedsame bestanddele is heerlik. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 35 min. 1 broccoli, in blommetjies gesny 1 blomkool,...

View Article


Bobotie-filo-quiche

VIR VIER PERSONE 2 knoffelhuisies, gekap 30 ml (2 e) kerriepoeier 5 ml (1 t) elk borrie, koljander en komyn 15 ml (1 e) olie 500 g maalvleis 45 ml (3 e) blatjang sout en peper 250 ml (1 k) ertjies ½...

View Article

Heilsame visburgers

Visfilette met ’n bedekking van volkoringbroodkrummels op rolletjies met vars slaai en ’n tartarsous van jogurt pleks van mayonnaise. Mmm. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 15 min....

View Article

Vark met soet-suur sous in die mikrogolf

’n Wonderlike manier om oorskietvark voor te sit. Maak ’n vinnige sous in die mikrogolf, roer die vleis in en jy het binne minute ’n maaltyd. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 min.   30...

View Article

Snoek-carbonara

’n Maklike maar elegante weergawe van ’n klassieke pastagereg. Die snoek gee dit ’n heerlike, rokerige geur.   Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 320 g penne 130 g effens gerookte...

View Article


Pitabrode met gerookte hoender

4 pitabrode 60 ml (¼ k) mayonnaise hand vol vars koljanderblare, gekap 2 gerookte hoenderborsies, in repe gesny 200 g mozzarellakaas, gerasper Sny die pitabrode oop en smeer die een helfte met die...

View Article

Banting-frikkadelle met fyn blomkool

’n Heerlike weekdag-aandete met ’n mosterd-en-spekvleissous wat die fyn blomkool volmaak aanvul. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Verkoel: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 400 g varkworsies 6...

View Article


Vis-breyani

’n Heerlik geurige maaltyd. Jy kan die stokvis vervang met enige vis van jou keuse. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 500 ml (2 k) basmatirys 5 ml (1 t) sout 30 ml (2 e) olie 2...

View Article

Sampioen-en-bone-bruschetta

Benut die vele soorte sampioene wat in die winkel te kry is met hierdie wonderlik aardse aandete. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 60 ml (¼ k) olyfolie 30 g botter 400 g...

View Article


Wilderys-plaatkoekies met heuningspek

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. PLAATKOEKIES 3 x 250 ml (3 k) koekmeel ’n knippie sout 30 ml (2 e) bakpoeier 60 ml (¼ k) suiker 875 ml (3½ k) melk 2 eiers 30 ml (2 e) gesmelte...

View Article

Spesery-hoendersosaties

’n Vinnige en maklike maaltyd vir die middel van die week – geurig gespeseryde hoender met ’n krakerige slaai, bedek met tzatziki. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 4...

View Article

Banting-resep: Mediterreense tamatiegebak

’n Wonderlike Banting-resep van geroosterde hoender met groente. Voeg soetmielies by die resep, as jy wil.   Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 4-6 hoenderporsies sout en vars...

View Article
Browsing all 406 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>