Quantcast
Channel: Minder as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing all 406 articles
Browse latest View live

Lamspilaf

Wil jy minder potte was? Maak dan hierdie eenpotgereg. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. 400 g bredielamsvleis, in blokkies gesny (ghoelasj) sout en peper 15 ml (1 e) olyfolie 1...

View Article


Brijani

’n Eenpotgereg wat almal elke keer nog laat vra. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 50 min. 250 ml (1 k) natuurlike jogurt 1 groen brandrissie, fyn gekap 4 knoffelhuisies, fyn gedruk 50 g...

View Article


Vinnige Kaaskoekglasies

Maak dié smullekker kaaskoekglasies vir ’n vinnige nagereg. Lewer 4-6 glasies Bereiding: 15 min. KORS 250 ml (1 k) klapper, gerooster 80 ml (⅓ k) fyn gekapte pekanneute (opsioneel) 80 ml (⅓ k) botter,...

View Article

Maklike nacho’s

Hierdie heerlike nacho’s is perfek vir wanneer jy wil onthaal. Genoeg vir 2-3 mense Bereiding: 10 min. Bak: 20 min. 1 x 400 g-blik Mexikaanse tamatiesmoor 5 ml (1 t) komyn 1 x 400 g-blik rooi nierbone,...

View Article

Kerrieburgers met tzatziki

Ideaal vir ‘n heerlike gesellige saamkuier met vriende en familie. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 25 min. Gaarmaak: 20-25 min. HOENDER 5 ml (1 t) borrie 5 ml (1 t) geroosterde masala 5 ml (1 t) komyn 5...

View Article


Romerige suurlemoen-en-roosmarynhoender

Hierdie geurige romerige suurlemoen-en-roosmarynhoender is wonderlik as aandete vir ’n gesin. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 4 hoenderborsfilette sout en vars gemaalde peper 15...

View Article
Browsing all 406 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>