Quantcast
Channel: Minder as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing all 406 articles
Browse latest View live

Toffiehappies

Hierdie eenvoudige toffie met ’n grondboontjiebottersmaak is heerlik. Maak sommer ekstra as geskenke of om vir sakgeld te verkoop. LEWER 30 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 80 ml (⅓ k) gladde...

View Article


Klassieke koninginkoekies

Hierdie koekies is geskik vir ’n koningin. Verdubbel die resep om jou koekblikke te vul vir eetgoed saam met tee. LEWER 12 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. 125 g botter 180 ml (⅔ k) strooisuiker 2...

View Article


Volstruis-en-varkvleisbrood

Wees kreatief en maak ’n vleisbroodjie vir elke gas. Genoeg vir 6 of meer mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. 500 g streepspek 70 g broodkrummels 60 ml (¼ k) melk 45 ml (3 e) olyfolie 2 uie, in...

View Article

Geroosterde mielies in die Cajun-styl

Om mielies te rooster verseël die geur en die Cajun-spesery dra tot die watertand-ervaring by. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 6 mielies 60 ml (¼ k) botter, gesmelt...

View Article

Sjokolade-en-beet-kolwyntjies

Ontdek ’n wonderlike koekkombinasie van melkswartbier en sjokolade. In ons resep versterk die beet, wat tradisioneel gebruik word om rooifluweelkolwyntjies mee te maak, die geur van die sjokolade....

View Article


Engelkoek

Sag, sponserig, soet en bitter lekker. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 11 eierwitte 7 ml (1½ t) kremetart 375 ml (1½ k) strooisuiker 250 ml (1 k) bruismeel pienk koskleursel 500...

View Article

Vishoendersop

Dié verfrissende sop is ’n mengsel van seekos en hoender. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 1 L (4 k) hoenderaftreksel 400 g klappermelk 3 spriete sitroengras, liggies fyngedruk...

View Article

Glutenvrye sjokoladetert

As jy glutenvry kies en minder suiker probeer eet, is hierdie nagereg vir jou. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 35 min. 300 g glutenvrye meel 30 ml (2 e) versoeter 50 g botter, gesmelt...

View Article


Maalvleispoffers

Eenvoudige happiegrootte-pasteitjies is wonderlik vir onthaal. Lewer 15 pasteitjies Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 15 ml (1 e) olie ½ ui, fyn gekap 1 knoffelhuisie, fyngedruk 400 g beesmaalvleis...

View Article


Frikkadel-gebak

Beproef hierdie smaaklike frikkadelle gebak in ’n tamatiesous met stukkies gesmelte kaas. Sit voor saam met brood of pap. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 35 min. 2 snye witbrood,...

View Article

Tamatiesmoor

Gee jou boereworsrol woema met hierdie maklike tamatiesmoor Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 15 ml (1 e) olie 2 uie, fyn gekap 15 ml (1 e) kerriepoeier 5 ml (1 t) paprika 400 g...

View Article

Platbrode met kruie-doopsous

Hou jy ’n partytjie? Hier is die volmaakte happie om te berei. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 450g (3 k) broodmeel, gesif 10 g droë gis 2,5 ml (½ t) sout 310 ml (1¼ k) warm water 125...

View Article

Speseryhoender- en-rys

’n Heerlike weekdagmaaltyd vir die hele gesin Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 40 min. 80 ml (⅓ k) olie 2 kg hoenderstukke sout en vars gemaalde peper 1 ui, gekap 15 ml (1 e) kerriepoeier...

View Article


Pide met maalvleisvulsel

Pide is ’n Turkse gereg van pizzadeeg wat soos ’n pantoffel gevorm is met ’n soutige vulsel. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. Deeg 5 g gis 5 ml (1 t) suiker 100 ml louwarm water...

View Article

Pynappelvark met tortillas

Vark en vrugte is ’n klassieke kombinasie. Toets gerus ons resep uit. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 2 × 400 g-blikke pynappel 1 ui, gekap 4 knoffelhuisies, gekap 15 ml (1 e)...

View Article


Braaihoendersosaties

Hierdie braaisous kan jy gebruik elke keer as jy braai. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. ½ rooi ui (gekap) 2 knoffelhuisies, gekap 250 ml (1 k) tamatiesous 80 ml (⅓ k)...

View Article

Mikrogolfpoeding

Kry jy ’n onverwagte gas? Hier is ’n vinnige nagereg om te berei. Genoeg vir 2 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 60 sek. 80 ml (⅓ k) bruismeel 15 ml (1 e) kakaopoeier, ekstra vir bestuif 15 ml (1 e)...

View Article


Kool-en-appelslaai

Hier is ’n lekker manier om koolslaai op te kikker. Bereiding: 30 min. Genoeg vir 8-12 mense ½ pers kool, versnipper ½ kool, versnipper 3 appels 100 g dennepitte 200 g fetakaas, in blokkies gesny 50 g...

View Article

Grondboontjiebotter-kraakblokkies

Jy kan enige verskeidenheid neute byvoeg en die sjokolade deur rosyne vervang. Bereiding: 10 min. Bak: 35 min. Lewer 16 250 ml (1 k) meel 2,5 ml (½ t) bakpoeier 1 ml (¼ t) koeksoda ’n knippie sout 125...

View Article

Tuinpastaslaai

Maak hierdie vars tuinpasta met verskeie groen groentes. Sit dit voor as ’n ligte maaltyd of as ’n bykos. Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 8 min. Genoeg vir 6-8 mense 250 g pasta, soos penne, fusilli of...

View Article
Browsing all 406 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>