Quantcast
Channel: Minder as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing all 406 articles
Browse latest View live

Malvapoeding

Soek jy ’n lekker variasie op jou gunstelingpoeding? Maak hierdie een en proe die verskil. Genoeg vir 4 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 375 ml (1½ k) suiker 2 eiers 30 ml (2 e) spanspekkonfyt 310...

View Article


Maklike tuna-en-rys-maaltyd

Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 35 min. 20 ml (4 t) olie 1...

View Article


Vis-calzone

Calzone is ’n gevoude pizza, heerlik vir wanneer jy jou kos- en koelkas wil leegmaak. Beproef sardyne so. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 35 min. KORS 400 g broskorsdeeg VULSEL 1 ui, gekap...

View Article

Heerlike sitruspoeding

Bederf jou met dié sappige poeding en gee jou vitamien C-vlakke ’n hupstoot Genoeg vir: 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 3 eiers, geskei 500 ml (2 k) strooisuiker 375 ml (1½ k) melk 80 ml (⅓ k)...

View Article

Brandewynpoeding

Daar is alkohol in die resep, maar as jy dit so verkies, kan jy die brandewyn in die sous vir ’n rukkie verhit en die alkohol uitkook. Genoeg vir: 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 32 min. 125 ml (½ k)...

View Article


Sjokoladeskywe

’n Lekker peuselhappie vir middagete of om saam met die kinders te geniet. Genoeg vir: 10 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. 185 g botter 100 ml suiker 250 ml (1 k) meel 10 ml (2 t) kakaopoeier 80 ml...

View Article

Pampoen-plaatkoekies met botterkaramelsous

Geniet ’n peuselhappie wat jou goed oor die lewe sal laat voel. As jy lus het vir sout en soet op een bord, maak pampoenplaatkoekies met spek en bedruip met botterkaramelsous. Genoeg vir: 9 Bereiding:...

View Article

Warm botterskorsie-en-lensieslaai

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 30-40 minute 500 g botterskorsie, geskil en in blokkies gesny sout en vars gemaalde peper 1 stuk heel kaneel 60 ml (¼ k) olyfolie 250 g droë...

View Article


Suikermielie-plaatkoekies

GENOEG VIR 10-12 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 2 min. per plaatkoekie 500 ml (2 k) meel 10 ml (2 t) bakpoeier 5ml (1 t) sout 1 eier 250 ml (1 k) melk 1 x 410 g-blik suikermielies BOLAAG 500 ml (2...

View Article


Sjokolade-pannekoek

LEWER 8-10 PANNEKOEKE Bereiding: 35 min. Gaarmaak: 1 min. per pannekoek 350 ml melk 1 eier 15 ml (1 e) botter, gesmelt 250 ml (1 k) koekmeel 80 ml ( k) kakao 60 ml (¼ k) suiker 2,5 ml (½ t) bakpoeier...

View Article

Smelt-in-die-mond-karamelkoppies

Ons twyfel of jy selfs net ’n teelepel van hierdie heerlike sjokoladekaramelnagereg sal wil deel. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 500 ml (2 k) room 125 ml (½ k) melk ’n knippie...

View Article

Koffiefudge

Jammer kinders, hierdie soetgoed is net vir grootmense. Jy kan die koffie uitlaat om dit kindervriendelik te maak. Lewer 18 blokkies Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 395 g kondensmelk 250 ml (1 k)...

View Article

Klapper-en-suurlemoensmeer-tertjies in ’n japtrap

Kry jy gaste op kort kennisgewing? Hier is ’n vinnige en maklike nagereg om te berei. Lewer 6 Bereiding: 10 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 20 min. 400 g broskorsdeeg 180 ml (¾ k) suurlemoensmeer 125...

View Article


Tuna-en-broccoli-quiche

Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45-50 min. 1 x 400 g-rol broskorsdeeg BROCCOLI 1 kop broccoli, in kleiner boompies gebreek 15 ml (1 e) olyfolie VULSEL 250 ml (1 k) jogurt 125 ml (½ k) mayonnaise 2 eiers,...

View Article

Piesangpoeding

Hierdie poeding is propvol piesanggeur en kan saam met of sonder roomys voorgesit word. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 250 ml (1 k) meel ’n knippie sout 125 ml (½ k) strooisuiker 15...

View Article


Tuisgemaakte skons

Maak reg vir teetyd met hierdie basiese, vinnige resep vir skons. Lewer 15 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 10 min. 500 ml (2 k) meel 15 ml (1 e) bakpoeier 2,5 ml (½ t) sout 30 g strooisuiker 60 g botter...

View Article

Pikante viskoekies

Jy kan nooit ’n fout maak met viskoekies nie; jonk en oud hou daarvan. Lewer 15 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 500 g witvis (stokvis of geelstert) 60 ml (¼ k) rooikerriepasta 2 eiers, geklits 10...

View Article


Die beste spekvleis-toebroodjie

Hierdie indrukwekkende toebroodjie kan jy sommer vinnig vir middagete aanmekaarslaan. Genoeg vir 2 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 2 min. 1 baguette 250 g strepiespek, gebraai roket vir voorsit 3 eiers,...

View Article

Gebraaide, bros hoender

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute olie vir diepbraai 375 ml (1½ k) meel 15 ml (1 e) paprika 250 ml (1 k) karringmelk sout en vars gemaalde swartpeper 30 ml (2 e)...

View Article

Soet klapperryspoeding

Geniet hierdie maklike variasie op tradisionele ryspoeding saam met jou gesin. Genoeg vir 4 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 100 g botter 45 ml (3 e) donkerbruinsuiker 1 kaneelstok 2 heel steranys...

View Article
Browsing all 406 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>