Quantcast
Channel: Minder as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing all 406 articles
Browse latest View live

Wors-en-pastasop

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding : 15 min. Gaarmaaktyd: 20 min. 1 bees- of varkworsie, vleis uit die derm gedruk 15 ml (1 e) olyfolie 1 klein ui, gekap 3 knoffelhuisies, fyn gedruk 2 rooi soetrissies, in...

View Article


Melktert met broskorsbasis

Dis Suid-Afrika se gunsteling en hierdie resep lewer ’n heerlike melktert. Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 40 min. KORS 400 g broskorskoekies 200 g botter, gesmelt VULSEL 1 liter (4 k) melk...

View Article


Steak en tamatie tortillas

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. STEAK 300 g steak sout en vars gemaalde swartpeper 5 ml (1 t) olie TAMATIES 250 g kersietamaties 80 ml ( k) balsemieke asyn 45 ml (3 e) suiker...

View Article

Chili con carne-pastagebak

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaaktyd: 15-20 min. 15 ml (1 e) olie 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 250 g maer beesmaalvleis 50 g tamatiepasta 1 blik (410 g) gebakte boontjies in...

View Article

Boerewors-jafels

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaaktyd: 20 min. VULSEL 15 ml (1 e) olie 2 uie, gekap 4 knoffelhuisies, fyn gedruk 500 g boerewors, uit die derm gedruk 2 houers (65 g elk) tamatiepasta 1 blik...

View Article


15-minuut-sjokoladeskyfie-koekies

Hierdie vinnige koekies sal in almal se smaak val. Lewer 18 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 10 min. 230 g botter, versag 375 ml (1½ k) ligbruinsuiker 2 eiers 2,5 ml (½ t) vanieljegeursel 750 ml (3 k) meel...

View Article

Mexikaanse worsgebak

4-6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 25 min. 500 g varkworsies 15 ml (1 e) olie 3 uie, gekap 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 rooi soetrissie, in blokkies gesny 1 blik (410 g) gekapte...

View Article

Appelkoek in ’n braaipan

’n Mens hoef nie eens ’n koekpan voor te berei nie; druk net ’n braaipan van vlekvrye staal in die oond en maak jou reg om heerlike koek te geniet.   Genoeg vir 6 Gaarmaak: 35 min. Bereiding: 15 min. 3...

View Article


Biefburger met blatjang

’n Maklike en smaaklike maaltyd om op ’n weekdag te geniet. Genoeg vir 4 – 6 Bereiding: 10 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 10 min. 500 g fyn beesvleis 1 ui, fyn gekap 2 knoffelhuisies, grof gekap 15 ml...

View Article


Roostergroente-tert

LEWER 1 TERT VAN 24 CM Bereiding: 15 minute Baktyd: 40 minute 250 ml (1 k) melk 30 ml (2 e) botter 2 snye witbrood, korsies verwyder sout en peper na smaak 150 g cheddarkaas of 100 g parmesaankaas,...

View Article

Dik botterskorsie-en-mielie-sop

’n Smaaklike, vullende sop. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 45 min. 500 g botterskorsie, in blokkies gesny 2 middelslag-patats 1 knoffelhuisie 1 L (4 k) groenteaftreksel pitte van 1...

View Article

Vinnige groentekaasgebak

’n Heerlike bykos of vegetariese hoofgereg. Genoeg vir 6 mense Gaarmaak: 20 min. Bereiding: 5 min. 2 naeltjies 1 ui, gehalveer 500 ml (2 k) melk 1 lourierblaar 2,5 ml (½ t) swartpeperkorrels 30 g...

View Article

Oggendskop

Kikker jou oggend op met hierdie geurige pap.   Genoeg vir 4 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 250 ml (1 k) Jumbo Porridge-hawermout ’n knippie kaneel, ekstra vir bestrooi 2,5 ml (½ t) neutmuskaat 1...

View Article


Braaihoender met koeskoesslaai

Beproef vanaand hierdie maklike resep. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 8 hoenderboudjies 15 ml (1 e) paprika 15 ml (1 e) fyn komyn 4 knoffelhuisies 15 ml (1 e) olie Slaai 250 ml (1...

View Article

Hoender-en-eier-pastei

As jy lus het vir iets anders en opwindends vir aandete, is dit net die resep vir jou. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 40 min.   Deeg 750 ml (3 k) meel ’n knippie sout 250 g botter 60 ml (¼...

View Article


Tex-mex worsrol

LEWER 8 WORSROLLETJIES Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 10-15 min. SALSA 1 blik (340 g) pitmielies, gedreineer 3-4 romatamaties, grof gekap 1 rooi soetrissie, in klein blokkies gesny 1 avokado, in klein...

View Article

Bone-en-worsbredie

Jy kan die gereg ook met ander wors as varkworsies berei. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 40 min. 1 ui, grof gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 2 rooi brandrissies, grof gekap 30 ml (2 e)...

View Article


Beste sjokoladekoek met klapperkors

Spog met hierdie ryk sjokoladekoek bestrooi met klapper. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. Koek 30 ml (2 e) droë klapper, ekstra vir bestrooi 4 eiers 500 ml (2 k) strooisuiker 250...

View Article

20 minute-gnocchi met hoenderlewer

Soek jy ’n idee vir ’n vinnige aandete? Beproef hierdie eenvoudige, smaaklike resep. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 250 g hoenderlewer, skoongemaak 30 g botter 400 g blik...

View Article

Hoender-en-mieliepastei

Jy kan die oorskietrafeltjievleis ook net so op pasta voorsit. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Kook: 20-30 min. Bak: 15 min. 4 heel mielies olie 1 prei, in ringe gesny 1 ui, gekap 2...

View Article
Browsing all 406 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>