Quantcast
Channel: Minder as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing all 406 articles
Browse latest View live

Vir diabete: Tuingroenteslaai met forel

Dié slaai is Huisgenoot se weergawe van die bekende Paarlse plaas Babylonstoren se gewilde tuingroenteslaai. Bereiding: 15-20 minute Lewer 4 porsies NEUTSPRINKEL 20 g heel amandels of okkerneute...

View Article


Glutenvry: Uie-platbrood

Die perfekte happie vir Saterdagmiddag of saam met drankies. Bereiding 15 minute Baktyd 20-30 minute Lewer 1 groot platbrood (6-8 porsies) BROOD 500 ml (2 k) lensiemeel of glutenvrye meel- mengsel...

View Article


Calamarislaai met Thai-pesto

Die pesto sorg vir ’n lekker bytsmakie. Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 5 minuteLewer 3 porsies TAMATIESLAAI 400 g tamaties van verskillende kleure en groottes, in kwarte gesny 20 ml (4 t) olyfolie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steak met bloukaasbotter

Jy kan bloukaasbotter ook oor groente of in ’n gebakte patat geniet, maar dit is veral lekker by steak. Bereiding 10 minute Gaarmaaktyd 25 minute Lewer 4 porsies BLOUKAASBOTTER 40 g botter 100 g...

View Article

Kosblikidees: Piesang-en-wortelmuffins

Muffins in die kosblik is ‘n wenner. Boonop vries hierdie muffins goed. LEWER SOWAT 24 MUFFINS Bereiding: 25 minute Gaarmaaktyd: 25 minute 500 ml (2 k) koekmeel 15 ml (1 e) bakpoeier 5 ml (1 t)...

View Article


Boerewors-frikkadelle

Omskep boerewors in frikkadelle om saam met pasta voor te sit Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 25 min. 500 g boerewors, maalvleis uit derm verwyder 50 g mozzarellakaas, gerasper 3 uie,...

View Article

Maalvleisslaai

’n Vinnige, ligte en heilsame maaltyd. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 30 ml (2 e) olie 2 uie, gekap 350 g volstruismaalvleis 15 ml (1 e) fyn komyn 5 ml (1 t) fyn kaneel 10 ml...

View Article

Sjokoladepoeding

Hierdie nagereg kan met of sonder vla of roomys geniet word. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 70 g botter 125 ml (½ k) strooisuiker 2 eiers 5 ml (1 t) vanieljegeursel 500 ml (2...

View Article


Brandrissie-happies

Die volmaakte kitshappie om saam met vriende en familie te geniet. Lewer 20 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 250 ml (1 k) bruismeel 250 ml (1 k) keker-ertjiemeel 10 ml (2 t) bakpoeier 10 ml (2 t)...

View Article


Spruitkool

Het jy nog altyd jou neus opgetrek vir spruitkool? Hierdie resep sal jou siening van die miniatuurkool verander. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 2 dik snye brood 100 g...

View Article

Pampoenbroodrolle

Geniet tee saam met hierdie sagte, smaaklike rolle.   Lewer 28 rolle Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 40 min. 250 ml (1 k) louwarm melk 10 g aktiewe droë gis 4 x 250 ml (4 k) meel 45 ml (3 e) strooisuiker...

View Article

Die beste toebroodjie

’n Smaaklike toebroodjie verg die regte bestanddele tussen die snye brood. Genoeg vir 2 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 5 min. 60 ml (¼ k) ekstrasuiwer olyfolie 1 rooi-ui, in skywe gesny ’n knippie...

View Article

Broodstokke

Niemand sal jou glo wanneer jy sê jy het hierdie soet happies met die tekstuur van oliebolle met brood gemaak nie. Genoeg vir 6 of meer mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 1 brood, ongesny 500...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier spyskaarte wat jou Valentyn sal laat swymel

Valentynsdag is om die draai en jy het nie ’n idee wat om vir jou Valentyn voor te sit nie! Huisgenoot se kosspan het ingespring en vier spyskaarte saamgestel wat jou kan help met hierdie netelige...

View Article

Volstruissteak

’n Heerlike slaai vir ’n weekdag. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 500 g volstruissteak 30 ml (2 e) brandewyn 15 ml (1 e) rooiwynasyn 15 ml (1 e) balsemieke asyn sap van 1...

View Article


Rooifluweelstaafkoek

Baie ryk, klam en sjokoladeagtig – wonderlik vir teetyd! Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 40 min. KOEK 2 eiers 250 ml (1 k) olie 250 ml (1 k) karringmelk 15 ml (1 e) asyn 5 ml (1 t)...

View Article

Kaasburger

’n Eenvoudige hoenderkaasburger wat ongelooflik smaak met camembert-kaas. Genoeg vir 6 mense Gaarmaak: 10 min. Bereiding: 15 min. 500 g hoendermaalvleis 2 uie, fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekap ’n hand...

View Article


Melkkos

’n Trots Suid-Afrikaanse troosnagereg. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 10 min. 8 x 250 ml melk 375 ml (1½ k) bruinsuiker 1 ml (¼ t) vanieljesaad 500 ml (2 k) meel, gesif 1 ml (¼ t) sout...

View Article

Hoendernoedels

Berei in minder as 30 minute ’n heerlike aandete vir die gesin. Genoeg vir 4 mense Gaarmaak: 20 min. Bereiding: 10 min. 50 g botter 1 ui, fyn gekap 1 wortel, gekap 1 selderystok, gekap 2...

View Article

Sjokoladepannekoeke

Kyk hoe maklik is dit om sjokoladepannekoeke te bak. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 3 min. elk 125 ml (½ k) meel 60 ml (¼ k) kakaopoeier 10 ml (2 t) strooisuiker 3 eiers, liggies...

View Article
Browsing all 406 articles
Browse latest View live
<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>