Banting-resep: Boerewors Skotse eiers
Dis ’n wonderlike piekniekresep as jy die Banting-dieet volg. LEWER 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 8 min. 1 kg boerewors, vleis uit omhulsel verwyder ’n hand vol koljander, gekap 3 groot wortels,...
View ArticleBrandrissie-heuning-sosaties
Kikker vanaand se aandete op met hierdie heerlike resep. GENOEG VIR 4-6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. Sous 125 ml (½ k) tamatiesous 60 ml (¼ k) heuning 2 brandrissies, fyngemaal 60 ml (¼ k)...
View ArticleGespeseryde beesvleis-sosaties
’n Ligte maaltyd is ideaal om op ’n lui en warm dag vir jou gaste voor te sit. Boonop is hierdie gereg vinnig en maklik om te berei. Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 8 min. SOSATIES 5 ml (1...
View ArticleDukkah-hoenderrepe met uie-jogurt-doopsous
Hou jy vanaand ’n partytjie? Hierdie tradisionele Egiptiese peuselhappie sal jou komplimente besorg. Verdubbel die resep as jy meer nodig het. Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 10 min. DUKKAH...
View ArticleBoereworskoftas met Griekse slaai
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15-20 min. KOFTAS 500 g boerewors 15 ml (1 e) vars mentblare, gekap 4-6 kebabstokkies SLAAI 1 iceberg-slaaikop 125 g kersietamaties, gehalveer ½...
View ArticleGemmerskons
’n Nuwe weergawe van die teetydgunsteling. Lewer 8 skons Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 200 g fyn amandels 500 ml (2 k) meel 30 ml (2 e) strooisuiker 2,5 ml (½ t) koeksoda 10 ml (2 t) bakpoeier...
View ArticleHalfuur-hoendertikka-masala
Hierdie vinnige resep is perfek vir aandete op ’n weeksaand. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 2 uie, fyn gekap 4 hoenderborsies, in blokkies gesny 1 rooi brandrissie 3 cm-stuk...
View ArticleMaklike 15 minute-vlapotjies
Die beste vla-resep. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 250 ml (1 k) klapperroom 250 ml (1 k) melk 5 ml (1 t) vanielje-ekstrak 5 eiergele 125 ml (½ k) strooisuiker 10 ml (2 e)...
View ArticleKaserige rysballe
Hierdie verslawende rysballe word gewoonlik met ’n vleissous gevul, maar beproef hierdie opwindende kaasvariasie. Lewer 15 balle Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 60 g botter 2 uie, fyn gekap 250 ml...
View ArticleBroodlose burgers
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 60 ml (¼ k) vars pietersielie, fyn gekap 500 g maer beesmaalvleis sout en vars gemaalde peper 30 ml (2 e) olyfolie 4 groot slaaiblare 1 rooi-ui,...
View ArticleKaaswors-omelet
GENOEG VIR 2 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaaktyd: 10-15 min. VULSEL 4 repies spek, grof gekap 2 kaasbraaiworsies, in skyfies gesny 125 ml (½ k) gerasperde cheddarkaas 2 stingeluie, gekap WITSOUS 25 ml...
View ArticleSpek-en-spruitkool-roosterbroodjie met menttjips
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. ROOSTERBROODJIES 250 g spekrepies 8 snye brood 30 ml (2 e) botter 250 ml (1 k) gerasperde wit cheddarkaas 150 g spruitkool (Brusselse spruite),...
View ArticleBeesvleis-en-druiwe-koftas
As jy op soek is na ’n interessante vinnige aandete, dan is druiwe bedek met maalvleis net die maaltyd vir jou! Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 500 g beesmaalvleis 5 ml (1 t)...
View ArticleSpaghetti-gebak met kaaswors
GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaaktyd: 25-30 min. 250 g spaghetti 15 ml (1 e) olie 250 g spek, in blokkies gesny 2 uie, in ringe gesny 250 g sampioene, in skyfies gesny 1 geel soetrissie 2...
View ArticleSjokolade-grondboonbotter-kolwyntjies
Die foto sê alles. Jy sal dit moet maak om jou nuuskierigheid te bevredig. Lewer 10 kolwyntjies Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. Kolwyntjies 180 ml (¾ k) meel, gesif 60 ml (¼ k) kakaopoeier, gesif...
View ArticleMozzarella-terte met balsemieke bolaag
Hierdie volmaakte ligte maaltyd is maklik om aanmekaar te slaan Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 400 g skilferkorsdeeg 1 eier, liggies geklits 500 ml (2 k) mozzarella, gerasper 3...
View ArticleKaas-en-groente-pastei
Dié pastei kan as hoofgereg of bykos geniet word. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 20 min. 500 g skilferkorsdeeg VULSEL 1 kg roostergroentemengsel, gerooster 2 knoffelhuisies, fyngekap 6...
View ArticleMaalvleispasteie met rissiejogurt
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 40 min. 15 ml (1 e) olie 2 knoffelhuisies, fyngedruk 300 g maer beesmaalvleis 300 g spinasie, stele verwyder en grof gekap 30 ml (2 e) soet sojasous sout...
View ArticlePaprika-hoender met kluitjies
Paprika is die kern van hierdie alles in een hoender-en-kluitjie-pangereg. Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 2 uie, in skywe gesny 1 rooi soetrissie, in skywe gesny 15 ml (1 e) olie 4...
View ArticleSpekvleis-en-spinasie-tertjies in minder as ’n halfuur
Hierdie pasteitjies is heerlik vir ’n klein byeenkoms saam met vriende en familie. Lewer 8 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 400 g broskorsdeeg Vulsel 200 g spekvleis, gaar 3 murgpampoentjies, fyn...
View Article