Hoender met sondroëtamatiesous
Dié sondroë sous is nommerpas vir hoender. Genoeg vir: 6 Bereiding: 10 min Gaarmaak: 30 min 1 kg hoenderstukke sout en vars gemaalde swartpeper 30 ml (2 e) olyfolie 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies,...
View ArticlePeperbiefstuk-quesadillas
’n Heerlike middagete vir jou en jou gesin. Genoeg vir: 4 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 15 ml (1 e) olyfolie 1 ui, in dun skyfies gesny 1 groen soetrissie, dun gesny sout en peper 10 ml (2 t)...
View ArticleVarktjops en aartappel in ’n pan
Moenie elke pot in jou kombuis gebruik nie; slegs ’n oondpan is nodig vir dié smullekker gereg. Genoeg vir: 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 45 ml (3 e) olyfolie 6 varktjops 700 g...
View ArticleMexikaanse hoenderpasta
Voeg nog rissies by as jy meer skop wil hê. Genoeg vir: 4 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 30 ml (2 e) olyfolie 4 hoenderborsfilette, dun gesny 5 ml (1 t) komyn 5 ml (1 t) rissiepoeier 10 ml (2 t)...
View ArticlePiesang-roompastei
Maak iets soets in ’n japtrap. Genoeg vir: 6 Bereiding: 10 min. Verkoel: 3 uur 200 g tennisbeskuitjies, fyngedruk 80 g botter, gesmelt 385 g kondensmelk 500 g gladde maaskaas 125 ml (½ k) suurlemoensap...
View ArticlePatat-en-tunafrikkadelle
Raak jou planne met patats min? Hier is ’n resep vir ’n lekker, gesonde happie. Maak 12 frikkadelle Berei: 20 min. Staan: 30 min. Gaarmaak: 3 min. 2 klein patats, geskil en in stukke gesny 2 x 170...
View ArticleVarktjops in suurroomsous
’n Vinnige ete om op ’n weekaand aanmekaar te slaan. Genoeg vir 4 Berei: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 30 ml (2 e) olie 4 varktjops 2 uie, gekap 250 ml (1 k) beesvleisaftreksel 2,5 ml (½ t) swartpeper 80...
View ArticleHoender en broccoli-pasta
Dié maaltyd is gesond én smullekker. Genoeg vir 4 tot 6 Berei: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 300 g broccoliblommetjies 250 g skulppasta hand vol koljander 2 knoffelhuisies 60 ml (¼ k) olyfolie 10 ml (2 t)...
View ArticleKekerertjie-burger
Jou vegetariese vriende sal dol wees hieroor. Genoeg vir 4 Berei: 10 min. Gaarmaak: 8 min. 30 ml (2 e) olie 1 ui, grof gekap 2 knoffelhuisies, dun gesny 5 ml (1 t) fyn komyn 5 ml (1 t) fyn koljander...
View ArticleRomerige heuningmosterdhoender met spekvleis
Dié romerige, soet mosterdsous is eenvoudig volmaak in hierdie hoendergereg. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 80 ml (⅓ k) heuning 45 ml (3 e) heelkorrelmosterd 4 knoffelhuisies,...
View ArticleHoender-tortilla
’n Ligte maaltyd om ná ’n lang dag te berei. GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 25 min. 15 ml (1 e) rooiwynasyn 45 ml (3 e) olyfolie sout en vars gemaalde swartpeper 1 ui, fyn gekap 250...
View ArticleGeroosterde hoendersosaties
Hierdie vinnige, heerlike peuselhappies sal ’n treffer wees op enige partytjie. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. skil en sap van 1 suurlemoen 1 groen brandrissie, fyn gekap 2...
View ArticleBessie-mousse
’n Heerlik ligte en donserige mousse. Jy kan vars bessies gebruik, indien jy dit verkies. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 20 min. Kook: 8 min. 400 g bevrore gemengde bessies, ontvries 4 eiers, geskei 150...
View ArticleSpruitkoolslaai
Hierdie slaai is ’n interessante bykos vir wanneer jy ’n groot familie-ete hou. GENOEG VIR 6 OF MEER MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur ’n hand vol koljander, gekap 6 knoffelhuisies, fyn gekap 1...
View ArticleVark-roerbraai
Die roerbraai is ’n vinnige, smaaklike maaltyd om ná ’n lang dag te berei. GENOEG VIR 6 MENSE Gaarmaak: 15 min. Bereiding: 10 min. 250 g vark-ghoelasj vars gemaalde swartpeper 5 ml (1 t) mielieblom 15...
View ArticleYskasleegmaak-souttert
Hier is een van die twee ander resepte uit vandeesweek se episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry hierdie week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot (9 Februarie...
View ArticleGepluisde lamsburger met roket en uiemarmelade
Hier is een van die twee ander resepte uit vandeesweek se episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry hierdie week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot (16 Februarie...
View ArticleBone-en-wors-roosterbrood
’n Vullende ontbyt om jou woema te gee vir die dag. GENOEG VIR 4 MENSE Gaarmaak: 10 min. Bereiding: 5 min. 200 g boerewors, in skywe gesny 200 g-blik borlotti-bone, gedreineer en afgespoel 250 g...
View ArticleBlomkoolslaai
Blomkool is veelsydig. Hier word dit met Cajun-speserye gaargemaak en saam met versnipperde hoender voorgesit. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 800 g blomkool 400 g keker-ertjies...
View ArticleGrondboonpesto-pasta
Hierdie pesto omskep gewone pasta in ’n smaaklike gereg. Boonop is die resep vinnig en maklik. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 6 min. 400 g spiraalpasta 60 g ontpitte olywe 125 ml (½ k)...
View Article