Geroosterde blomkool-en-kekerertjieslaai
Vegetariërs behoort hierdie slaai te geniet. Dit het ’n lekker skop van brandrissie vir ’n bietjie opwinding. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 1 kop blomkool 30 ml (1 e)...
View ArticleSuikervrye nektarienmuffins
Dis ’n wonderlike resep veral vir diabete, maar enigeen behoort dit te geniet. Die nektariens gee die muffins kleur en soetheid. Lewer 18 muffins Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15-20 min. 500 ml (2 k)...
View ArticlePeppermint Crisp-mousse
Hierdie resep is ’n kombinasie van plaaslike en internasionale kookkuns. Ons het die sjokolade-mousse ’n Peppermint Crisp-geur gegee. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 15 min. 2 eiergele...
View ArticleAmandel-en-broccoli-happies met perskeblatjang
’n Wonderlike bykos of voorgereg vir vriende of familie. Maak die perskeblatjang en hou dit tot twee weke in ’n lugdigte ouer in die koelkas. Bereiding: 25 min. Gaarmaak: 55 min. Lewer 18 300 g...
View ArticleKraglose-maaltye
KOSKAS-OPSIES Geblikte salm, tuna, sardyne, pitmielies, lensies, keker-ertjies, botterbone, klappermelk, bone in tamatiesous. Verskeidenheid pesto’s en pastasouse. Droë sampioene, droëvrugte. Pasta,...
View ArticleBanting-resep: Vis-en-brandrissiebone
Hierdie heerlike gereg van vis geposjeer in tamatie-en-bonesous kan enige tyd van die dag geniet word. Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. Genoeg vir 4 mense 45 ml (3 e) olie 1 ui, in blokkies gesny 1...
View ArticleSuurlemoensmeertert
Die suurlemoensmeer is reg wanneer jy ’n 8 met ’n lepel daarin trek en dit behou die vorm ’n paar sekondes lank. Bereiding: 20 min Gaarmaak: 15 min Genoeg vir 6 mense Kors 30 ml (2 e) gemengde neute,...
View ArticleVrugtetertjies
Beproef hierdie smaaklike klassieke Britse vrugtetertjies, want Kersfees is om die draai. Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. Lewer: 18 500 ml (2 k) meel 100g botter, in blokkies gesny 45 ml (3 e)...
View ArticleKortpad-tamatie-frikkadelletjies
’n Heerlik maklike trooskos om ná ’n lang dag te maak. Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. Genoeg vir 6 mense 450 g boerewors 30 ml (2 e) olie 4 sprietuie 5 ml (1 t) droë gemengde kruie 2 x 400 g...
View ArticleOosterse lamsrolletjies
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute Staantyd: 2 uur of langer MARINADE 10 ml (2 t) vars gemmer, gerasper 3 knoffelhuisies, fyn gekap 60 ml (¼ k) bruinsuiker 50 ml (10 t)...
View ArticleSkotse eiers
Hierdie weergawe van Skotse eiers bevat geen broodkrummels om oor skuldig te voel nie. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 8 min. Gaarmaak: 25 min. 8 eiers 30 ml (2 e) asyn 400 g varkmaalvleis 1 ui, fyn...
View ArticleKaneelkoeksisters
Die stroop versterk as dit oornag gelos word, maar ons kon nie wag nie. Lewer 25 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. Stroop 1,25 kg suiker 750 ml (3 k) water 2 kaneelstokkies Deeg 1 liter (4 k) meel...
View ArticleGrondboonbotterkoekies
Hierdie peuselhappies is heerlik saam met ’n koppie tee. Lewer 30 Bereiding: 10 min. Bak: 8 min. 750 ml (3 k) meel 2,5 ml (½ t) bakpoeier 220 g botter, versag 250 ml (1 k) suiker 2 eiers 10 ml (2 t)...
View ArticlePestopasta
Wil jy gaan piekniek hou? Hier is ’n wonderlike middagete om park toe te vat. Genoeg vir 4 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 500 ml (2 k) spiraalvormige pasta 125 ml (½ k) ertjies 300 g vars...
View ArticleGeroosterde tamatie-, olyf- en spekvleistert
Hierdie tert sal aanloklik in die middel van die tafel lyk as deel van ’n buffet. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: Sowat 25 min. 400 g broskorsdeeg 600 g babatamaties, half gehalveer 30 ml (2...
View ArticlePiesang-en-kaneel-lagbekkie-muffins
Hierdie muffins is ’n treffer by kinders. Die versiersel gee soetheid, maar die deeg is nie buitensporig soet nie. Lewer 24 Bereiding: 15 min. Bak: 20 min. 500 ml (2 k) meel 10 ml (2 t) bakpoeier 5 ml...
View ArticleBros visvingers
Die suurlemoenkoeldrank gee die beslag ’n effense soetigheid. Genoeg vir 4 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 12 min. 500 ml (2 k) olie, vir diepbraai 200 ml (¾ k) Dry Lemon-koeldrank 250 ml (1 k) meel 1...
View ArticleSmartie-bruintjies
Kinders sal dol wees oor dié prettige sjokolade-lekkernye – en grootmense sal dit ook geniet. Lewer 12 Bereiding: 10 min. Bak: 30 min. 85 g botter 225 g donker sjokolade 160 ml (⅔ k) strooisuiker 2...
View ArticleBolognaise pasta
Hierdie maklike pastagereg sal al die vleiseters aan tafel tevrede stel. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 25 min. 30 ml (2 e) olie 1 ui, gekap 4 knoffelhuisies, fyn gekap 250 g sampioene,...
View ArticleQuesadillas
Hierdie volmaakte inpakmiddagete kan die oggend berei word net voor jy uit die huis gaan. Genoeg vir 2 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. 15 ml (1 e) olie 1 rooi soetrissie, gekap ½ groen soetrissie,...
View Article